top of page

HESSEL

VAN DER WALT

 

WAT Sê MENSE...EN MEDIA

“Soos 'n vars bries was dit verfrissend om na iemand te luister wat nie toelaat dat vandag se negatiewe nuus en blote tekort aan positiewe gebeurtenisse hom neerslagtig maak nie.”

Suid-Kaap Joernalis

“Soms kruis engele mens se pad en dan neem dit jou 'n rukkie om te besef wat jou getref het.  Hessel is so 'n engel.”

Joernalis

TOER- & RETREATDATUMS

Israel Toere 

24 Oktober

2 Desember

Welkom by die amptelike webtuiste!

“Hessel van der Walt - Geestelike Vaderfiguur vir SA”

Juig Tydskrif

“Ons bediening gaan nie oor wat ek vir God kan doen nie, maar oor wat God deur die bediening in Woord en musiek, vir Sy kinders kan doen.”

Hessel van der Walt

bottom of page